Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Skriflesing: Esegiël 8 Teks: Esegiël 8:12 Sing: Sb. 1-2:1,2,3; Ps. 86:1,6; Ps. 135:9,10; Ps. 135:11; Ps. 84:1,2,3.
- Die visioen – Het jy gesien, mensekind?
- Die afgodefabriek – Die Here sien ons nie
- Die antwoord van die HERE – Ek sal nie na hulle luister nie