Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Lees: Efesiërs 6:1-9 Teks: Efesiërs 6:2,3 Belydenis: HK Sondag 39
‘Eer jou vader en jou moeder, dit is die eerste gebod met ‘n belofte, sodat dit met jou goed mag gaan, en jy ‘n lang lewe op aarde sal hê.’
- Wat vra die gebod?
- Waarom vra die gebod dit?
- Hoe kan ons die gebod gehoorsaam?