Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Skriflesing:   Johannes 8:1-11,  Romeine 10:1-10. Sing: Ps. 124:1,3,4; Ps. 123: 1,2; Ps. 123: 1,2; Ps. 123: 1,2.

Prediking: Tema:  Jesus Christus – die Volmaakte regter wat oordeel en bevry

Punte:  1. Jesus oordeel die wat verslaaf is aan die wet

  2. Jesus bevry die wat verbreek is deur die wet