Skip to content
Menu

Lees: 2 Korinthiërs 3

Teks: 2 Korinthiërs 3:17

Belydenis: Nicea [7] – ‘Ons glo in die Heilige Gees wat Here is en lewend maak.’

Sing: Ps. 121-1:1,2,3,4; Ps. 59-1:1,10; Ps. 105-1:5; Sb. 8-1:1,2; Ps. 81-1:11,12; Ps. 66-1:1,2,7;

  • Gebind deur die sonde
  • Bevry deur die Gees
  • Geestelik bekwaam

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.