Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Skriflesing: Hebreërs 13:7-16   Sing: Psalm 24, v. 1, 2, 3 & 5; Psalm 24, v. 1, 2, 3 & 5; Psalm 64, v. 1, 3, 6 & 7; SB 9, v.1, 2 & 3.

  • Christene lewe nie hul geloof in isolasie nie, maar ook in verbondenheid met geslagte gelowiges uit die verlede.
  • Christus self laat hierdie band groei.
  • Saam is ons op-pad na die Hemelse stad