Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Lees: Lukas 22:63-23:5           Belydenis: Heidelbergse Kategismus Sondag 15 v&a 37          Teks: Lukas 22:70        Sing: Ps. 122-1:1,2; Ps. 73-1:11,12; Sb. 10-1:1,2,3,4; Ps. 2-1:1,4,6

‘Toe vra hulle almal: “Is jy dus die Seun van God?” En Hy antwoord hulle: “Dit is julle wat sê dat Ek is.”

  • Die aanklag van die raad
  • Jesus se antwoord
  • Die raad se oordeel