Datum: 11 Januarie 2026
Tyd: 09:00
Prediker: Ds. JL Lee
Spesiale notas: Alle berymings is vanuit die 1936-psalmboek.
| Ontmoetingsdiens | 1. Votum en Seëngroet | |
| 2. Psalm 18:1 en 3 | ||
| 3. Geloofsbelydenis | Apostolies | |
| Versoenings-en verootmoedigingsdiens | ||
| 4. Die Wet van die Here | Eksodus 20 (2020) | |
| 5. Psalm 25:1,2 | ||
| 6. Gebed om die verligting van die Gees (Epiklese) | ||
| Woorddiens | ||
| 7. Psalm 119:8 en 14 | ||
| 8. Skriflesing | 1 Samuel 1:1-23 | |
| 9. Belydenis | ||
| 10. Fokusverse | 1 Samuel 11:12-18-19, 22 | |
| Liturgiese formuliere (Doop/Nagmaal/Bevestiging ens) | 11. | |
| Antwoorddiens | ||
| 12. Psalm 93:1,2,4 ( Melodie: bly by my Heer) | ||
| 13. Gebed | ||
| Kollekte | ||
| 14. Psalm 46:1,3,6 | ||
| 15. Wegstuurseën | ||