Skip to content
Menu

Daar is tye in ons lewe wanneer ons werklik verlang dat Jesus weer kom. Veral wanneer ons baie swaar beproef word, verlang ons na die wederkoms in die besef dat alle swaar dan verby sal wees.

Daar is egter ook tye in ons lewe wanneer ons hoop en wens dat die wederkoms tog nie op daardie stadium sal plaasvind nie. Want ons is nie reg daarvoor nie…

Jesus kom egter op ‘n tyd en uur wanneer niemand dit  verwag nie…