Skip to content
Menu

Prediker: Ds. Lourens du Plessis  |  Kerk: GK Waterkloofrand  |  Datum: 28 Junie 2026 om 09:00  |  ▶ Kyk op YouTube


Jesus kom ons haal!

Maar nie soos dit al sovele kere in die verlede geprofeteer is, en toe nooit gerealiseer het nie.

Oningeligte en misleide mense kom elke nou end an met allerlei “profesiee” vorendag oor Jesus se wederkoms, die wegraping, ens.

Maar die Here is hieroor duidelik in Sy Woord. Eintlik is die Bybel nie vatbaar vir misverstand hieroor nie!

Ja, Jesus kom ons haal, op die heerlike dag wat ons Hemelse Vader bepaal het.

Wees dan waaksaam!!