Skip to content
Menu

Prediker: Ds. Lourens du Plessis  |  Kerk: GK Waterkloofrand  |  Datum: 28 Junie 2026 om 17:30  |  ▶ Kyk op YouTube


Christene wereldwyd bely elke Sondag dat Jesus neergedaal het na die hel, of ook dat Hy al die angste van die hel tot die dood toe ondergaan het.

Wat beteken dit presies? Hoe moet ons dit verstaan?

Was Jesus fisies in die hel? Of wat beteken die word hel?

En hoe raak dit my?