Skip to content
Menu

Lees: Johannes 16:5-15 & Markus 1:1-8         Teks: Markus 1:4         Sing: Ps. 107:1,4,10; Ps. 51:1,3,5; Ps. 51:8; Sb. 2-4:1,2,3

Die doop van Johannes

  • Bedreigend
  • Van die kwaad bewus
  • ‘n Opwekking deur die Gees

Klik hier vir die regstreekse uitsending

DIE TEKEN VAN DIE CHRISTELIKE KERK

  1. Die water is diep (Markus 1:1-8)
  2. Die doop van Jesus (Markus 1:9-11)
  3. Die sonde is verlede tyd (Romeine 6:1-6)
  4. God se goedheid in die doop (Titus 2&3)
  5. Die doop as God se liefdesverklaring (1 Johannes 4)
  6. Oor verbond en doop (Genesis 15)
  7. Gedoop in die Naam van Jesus Christus (Mattheus 28)
  8. Deur die Gees in een liggaam gedoop (1 Korinthiërs 12)