Klik op die skakel om die regstreekse video uitsending te kan volg.
Lees: Romeine 8:18-30 Belydenis: NGB Artikel 13 Teks: Romeine 8:18 Sing: Ps. 46-1:1,4,6; Ps. 83-1:1,4; Ps. 107-1:1,10; Ps. 36-1:1,2,3.
‘Ek is oortuig dat die lyding van die huidige tyd nie vergelyk kan word met die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie.’
- Deur sy Seun Jesus Christus
- Vir die wêreld in nood
- Vir sy uitverkore kinders