Skip to content
Menu

Die uitsending kan hier regstreeks gevolg word.

Skrifklesing; Galasiërs 4: 1-7        Teksvers: 4       Sing: Ps. 93:1,2,3,4; Ps. 139:1,12; Ps. 119:1; Sb. 10-2; Ps. 134:4; Sb. 4-6.

  • ‘n Hemelse perspektief
  • Die belofte vervul
  • Die tyd is nou

Hierna volg die kersprogram wat afsonderlik uitgesaai word.