Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Skriflesing: Numeri 20:22-29 Teksverse: 27, 28 Sing: Psalm 105-1:1,3,15; Psalm 51-1:3,4,8; Psalm 135-1:1,8,11; Psalm 110-1:1,5,6; Psalm 118-1:1,9,10.
- Die Here se oordeel oor Aäron
- Die Here se genade in Eleasar