Hoofpunte:
God se barmhartig
My daaglikse metamorphose
God se wil!
Preekskets:
God se Barmhartigheid realiser in wat Hy as Vader, Seun en Heilige Gees vir ons in onverdiende genade gee en beteken. Dit kan nie gemeet en bereken word nie!
Hierdie barmhartigheid roe pons egter tot aksie! Vanuit ons rede/verstand/denke moet ons verander, ‘n metamorfose ondergaan. Ons kan nie net aanhou om te lyk soos wat ons lyk nie!
Lyk ek soos die mense van die wêreld, of soos Christus?
“Net om U wil te doen…” (Ps. 40: 4 berymd).