Skip to content
Menu

Dr Douw Breed en ds Malan van Rhyn is tans in Wallis waar hulle die byeenkoms van die International Conference of Reformed Churches namens die GKSA bywoon. Hierdie konferensies vind sedert 1985 vierjaarliks plaas, telkens in ‘n ander land.

Die tema van hierdie jaar se konferensie is “Preach the Word ” (2Tim.4:2) Verdere inligting kan op die webwerf van die ICRC gevind word.