Ons maak met leedwese bekend die afsterwe Maandag van br Willie Vorster in die ouderdom 87 jaar. Ons bid vir die vertroosting van die Heilige Gees vir sr Rina en ander naasbestaandes.