Skip to content
Menu

Vanaand 19 April se tema is “Ons is oorwinnaars-getuies” en word behandel aan die hand van Handelinge 1.

Ons sing vanaand Psalms 68 : 1 en 2; 25 : 4 en 5 en 47 : 1 en 3.

Die moontlikheid bestaan dat daar vanaand, as gevolg van die toepassing van beurtkrag in Suid-Afrika, nie ‘n uitsending sal wees nie………soos wat laas Sondagaand gebeur het!