Skip to content
Menu

Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrant< lei vanaand se erediens en sy tema is “Bly jou liefdeslied sing!”.
Die Skriflesing vanaand is Jesaja 5 : 1-7 en Johannes 15 : 1-10.
Ons sing vanaand Psalm 149: 1 en 2; Skrifberyming 20-1 : 4,5,6 en 7; Skrifberyming 5-3 : 2,3 en 5 en Skrifberyming 18-1 : 2 en 4.
Die volledige liturgie vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik en u kan die eredienste volg deur in te luister (oudio) en in te kyk (video). Klik daarvoor op die voorblad.