Skip to content
Menu

Ons erediens vanaand sentreer om die tema : ” Om te spog in die kruis”.
Die Skriflesing daarvoor is Galasiërs 6 : 1 tot 18 met vers 14 as teksvers.
Ons sing vanaand Ps.84 : 2 en 4; Lied 207 ; 1 en 2 en Ps.49(omd) : 4, 5 en 6.

U kan die erediens volg deur op “oudio” op die voorblad te klik. Daar kan ook op die lewendige video-uitsending geklik word.