Skip to content
Menu

Erediens en Kersprogram op 8 November 2015

Vooraf

Verwelkoming

Voorspel: Orkes

Christmas Extravaganza  – (Leroy Anderson)

Charpentier – Te Deum vir trompet en orkes

 

Erediens

Votum

Groetseën

Sing: Ps. 146:1, 4 (Prys die Heer met blye galme)

Sing: Lied 353:1, 2, 3, 4 (Die Heiland is gebore.)

Gebed

Skriflesing: Matteus 1:1-17 ,Teks: vers 1

Woordverkondiging

Tema: Kersfees maan: moenie vassit in die ou geskiedenis nie. Leef die nuwe geskiedenis.

Hoofpunte:

  1. Die Kind van Betlehem het nuwe geskiedenis gemaak.
  2. Deur Hom het jy deel geword van die nuwe geskiedenis (“seun van Abraham”).
  3. Leef nou die nuwe geskiedenis (“seun van Dawid”)

Gebed

Sing: Lied 344:1, 2, 3 (O, die goeie tyding)

Slotseën

******

Tussenspel Orkes : Ave Verum Corpus – Mozart (Terwyl die liefdegawe ingesamel word)

Sing: Lied 354:1, 2, 4 (O Christus, my verlange)

Sing: Lied 364:1, 2, 3 (Herders op die ope veld)

Sing: Lied 365:1, 2, 3 (Hoor die blye engele lied)

Orkes : Pie Jesu (Lloyd-Webber)

Sing: Lied 349: 1, 2, 4 (Kom kinders, sing met ‘n vrolike stem)

Sing: Lied 345: 1, 2, 3, 4 (Kom herwaarts, Getroues)

Sing: Lied 348:1, 2, 3 (Stille Nag)

Orkes : 3 melodieë uit die Messias van Händel

 

Ligte ete

Daar is vir almal wat kennis gegee het, ‘n ligte ete voorberei.

Dankie dat u daardeur vir die susters gehelp het om die regte hoeveelheid kos voor te berei.

************************

“En jy, kindjie, ‘n profeet van die Allerhoogste sal jy genoem word, want jy sal voor die Here uit gaan om sy pad gereed te maak, om kennis van verlossing aan sy volk mee te deel: verlossing deur vergifnis van hulle sondes, danksy die genadige ontferming van ons God. …“ (Lukas 1:76-78)