Skip to content
Menu

Vanoggend se erediens word gelei deur ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van  Alkantrant. Met die Skriflesing uit Jesaja 9 verse 1 tot 6 word daar in aanloop tot die Kersgety gefokus op Christus wat tegelyk God en mens is.

Ons sing vanoggend Ps.33 : 1 en 2; Ps.130 : 1 en 2; Ps.145 : 1 en 3 en Skrifberyming 5-1 : 6 en 7

U kan die erediens direk op video volg deur hieronder op die toepaslike teken te klik.

Vanaand se erediens word gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek