Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van br Jannie de Wet Maandagoggend (4 Januarie) in die ouderdom van 76 jaar. Die troosdiens sal komende Saterdag in ons kerkgebou plaasvind.