Ds Cassie Aucamp van die Gk Andeon/Bergsig lei vanaand se ruildiens. Soos reeds genoem is die tema van die erediens : “Wie se kerk is dit” en ds Cassie hanteer dit aan die hand van Handelinge 20 : 17 tot 38 met vers 28 as teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 100 : 1 tot 4; Skrifberymiing 1-1 : 2 en 7 en Skrifberyming 15-1 : 1 tot 4.
U kan die video-weergawe meemaak deur hieronder op die “pyltjie” te klik.
[youtube id=”faJSakYwjCU”]