Vanaand se tema is : “Ek wat gesterf het, leef nou waarlik” en die Skriflesing is Romeine 6 : 1 tot 14.
Ons sing vanaand Psalm 46 : 1, 2 en 3; Psalm 97 : 1, 4 en 7 en Psalm 118 : 7 en 14.
U kan die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik
[youtube id=”CSXbEajy7cE”]