Skip to content
Menu

Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Eksodus 12 : 1 tot 14 en Eksodus 14 : 15 tot 31 met die tema “Afgesonder vir God”.

Ons sing vanaand Psalm 150 ; 1 en 2; Psalm 84 ; 2 en 3 en Skrifberyming 1-7 : 7.

U kan die erediens hieronder volg.

[youtube id=”iho3xd3qJ1A”]