Skip to content
Menu

 

Vanaand, 22 Mei, se Skriflesing is Johannes 16 : 1 tot 15 en die teksvers is vers 8. Die tema vir die erediens is : “Dié regsgeding op aarde – ‘n geding waarin die Heilige Gees optree, is reeds aan die gang”.

Ons sing vanaand Psalm 25 : 4 en 7; Psalm 31 : 5 en 13 en Skrifberyming 2-2 : 2 en 3.

U kan die erediens volg deur op die pyltjie hieronder te klik.

[youtube id=”AQRlcvpY4KA”]