Dr Douw se Skriflesing is vanoggend Efesiërs 4 : 17 tot 24 met vers 23 as teksvers.
Die tema is : “Bekering uit ‘n vernude innerlike is grondig en onstuitbaar “.
U kan die volledige preekskets lees deur te klik op “Sketse” op die voorblad van ons webwerf.
Ons sing vanoggend Lied 157 (vooraf); Psalm 36 : 2 en 3; Psalm 81 : 1, 6 en 11 en Psalm 139 : 1, 2 en 12.
U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie te klik en in oudioformaat deur op ons voorblad op “Oudio” te klik.