Skip to content
Menu

Dr Douw se tema vir die erediens (as deel van die Kerkgroei-projek) vanoggend 11 September is :” Die bruid sê nie net op haar knieë : ‘Kom!’ nie. Sy sê beslis ook na buite :’Kom’ !”

Die Skriflesing is Openbaring 22 : 6 tot 21 met vers 17 as teksvers.

U kan die volledige preekskets volg deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Lied 175 (vooraf); Psalm 104 : 1, 19 en 20; Psalm 49 : 5 en 6 (omdigting) en Skrifberyming 7-2 : 1 en 2.

U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie te klik of op YouTube onderaan die voorblad.

[youtube id=”B9jdKifnJcE”]