Die tema vir die erediens vandag 4 Desember is :”God se nuwe bedeling is regtig nuut ” en dr Douw lees daarvoor Deuteronomium 22 :20-21 en Matteus 1:18-25. Die teksvers is Matteus 1:20 .Die volledige preekskets vind u by “Sketse” op die voorblad.
Ons sing vanoggend Psalm 111 : 1, 2 en 4; Psalm 99 : 1, 2 en 5, Psalm 74 : 11, 12 en 16 en Skrifberyming 1-2 : 1, 2 en 3.
U kan die erediens volg deur hieronder op die pyltjie te klik.