Skip to content
Menu

Die tema vir vanaand 22 Januarie se erediens, wat  gelei word deur dr Douw, is:“Vreugde, want jy sien dan God se bouwerk!”

Die Skriflesing is weer, soos vanoggend, Esra 3 maar met vers 11 as teksvers.

Ons sing vanaand Psalm 98:1 en 2 (omdigting); Psalm 9:9 en 10 en Psalm 118: 7 en 8.

U kan die erediens saam met ons beleef deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”6FX7BOPbIQE”]