Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend dat Br Florie Kotzee vandag 29 Januarie oorlede is in die ouderdom van 90 jaar en enkele maande.Die troosdiens vind op 1 Februarie om 12.00 in ons kerkgebou plaas.