Die tema vir vanoggend 5 Februarie se diens is : “Wanneer ek eerlik kyk, sal ek stip kyk as God my die onsienlike laat sien. Die Skriflesing is Prediker 3: 18 tot 22 met vers 22c as teksvers.
U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Lied 203: 1 en 3 (vooraf); Psalm 73:11 en 12; Psalm 102:8 en 9 en Skrifberyming 18-6:1,2,3 en 4
U kan die erediens saam met ons volg deur hieronder op die pyltjie te klik of deur te klik op YouTube op die voorblad.
[youtube id=”sV0vRiFyzWw”]