Skip to content
Menu

Daar word reeds voorbereidings getref vir ons gemeente-ete op Sondag 26 Februarie net na die erediens. Al ons lidmate is hartlik welkom om saam te kom eet en gesellig te verkeer.