Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend 19 Februarie se erediens is :” Getuienis uit die hemel : die Seun van die mens sal as Regter kom”. Die Skriflesing is die volgende gedeeltes : Markus 8:38 – 9:10; Daniël 7:13-14 en 2 Petrus1:16-18 met Markus 9:2d-3 as teksverse.

Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op ons webwerf se voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Psalm 111: 1, 3 en 4 (omdigting); Psalm 105:2 en 3; Psalm 32:1 en 3; Psalm 146:8 (na die doop) en Psalm 68:15 en 16.

U kan die erediens saam met ons belewe deur hieronder op die pyltjie te klik of op die voorblad op YouTube te klik

[youtube id=”Jl3StOXwdv4″]