Skip to content
Menu

Die tema vir vanoggend, 14 Mei, se erediens is :” Duisende geleenthede in dié duisend jaar”. Daarvoor lees ons Openbaring 11: 3 tot 14 en Openbaring 20:1 tot 10 en Openbaring 20:3 is die teksvers.

U sal die volledige preekskets te lese kry indien u op “Sketse” op ons voorblad klik.

Ons sing vanoggend Psalm 111:1, 3 en 4 (omdigting) vooraf; Psalm 94:5 en 6; Psalm 38:15 en 17 en Skrifberyming 6-2:1 en 2 (op die wysie van Psalm 18).

U kan saam met ons deelneem aan die erediens deur op die videoweergawe hieronder se pyltjie te klik of deur te klik op YouTube onderaan hierdie bladsy.