Tydens die Streeksinode wat laasweek plaasgevind het, is afgevaardigdes gekies om namens die Streeksinode die vergadering van die Algemene Sinode by te woon. Dié Sinode vind vanaf 9 Januarie te Potchefstroom plaas.
Van die afgevaardigdes is die volgende persone van ons gemeente : dr Douw, brs Juan Mienie en Willie Enslin. Br. Corrie Skinner is een van die sekundi.