Skip to content
Menu

Die Skriflesing is Haggai 2:1 tot 9 en die teksvers is vers 6. Die hoofgedagte van vanaand 10 Desember se erediens is :“Kyk na God se bouwerk juis toe die magtige Romeinse ryk onaantasbaar gelyk het. hou dan aan bou, gelowige”

Ons sing vanaand Psalm 29:3,4 en 5; Psalm 71:1 en 2 en Psalm 91:1 en 9.

U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik. U vind die oudioformaat deur op ons voorblad op “Oudio” te klik.