Die aanddiens, vandag 14 Januarie, word gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van die GK Windhoek.
Die liturgie wat gevolg gaan word, verskyn hieronder.
IN AANDSKEMERING SAAM
Toonaangewend: Ansie Wichmann
Leidingnemend: Johannes Bingle
Ontmoetingsdiens
Votum – Ons is van U afhanklik en sing biddend om seën Ps.134-1:4 (p.653)
Groetseën
Lofsing, want sy goedertierenheid sal bestaan in ewigheid: Ps. 136-1:1,2,12,20 (p.660-661)
Woorddiens
Gebed om die verligting van die Gees
Skriflesing: Luk. 3:1-6
Teks: Luk. 3:1,2
Prediking: Godsopenbaring in dorre data: oral alles altyd AD
Amenlied op die prediking: ons bly dus onbevrees: Ps. 46-2:2 (p.239)
Antwoorddiens
Dankgebed
Liefdesdiens
Slotsang: Ps. 110-3:1,2,3 (Messiaanse omdigting; Aanvullende Psalmboek 2012, p.1-2)
EN
Lied 354:3 (aaneengeskakel deur die gemeenskaplike AURELIA-melodie)
Uitstuurseën
- gevolg deur SB 13-2