Vanaand 4 Februarie se erediens is ‘n ruildiens met die GK Lyttleton en ds Christo Swanepoel lei die erediens. Die Skriflesing vir die erediens is Rut 1:1 tot 14 met vers 1 as teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 36:2 en 3; Psalm 86:3 en 4; Skrifberyming 10-2 as gebed en sluit af met Psalm 91:1 en 8.
Die videouitsending vind u deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik en die oudiouitsending is beskikbaar deur op ons voorblad op “Oudio” te klik.