Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend dat sr Olive Beeton op Sondag 11 Maart oorlede is. Sy was 92 jaar oud.

Die troosdiens vind op Maandag 19 Maart om 11.00 in ons kerkgebou plaas.