Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanaand 18 Maart se erediens is Hebreërs 11:1 tot 23 met vers 18 as teksvers. Die tema is :“Nie verstand-loos glo nie…….”

Ons sing vanaand Psalm 84:4 en 5; Psalm 67:1 en 2 en Skrifberyming 12-3:1 en 2.

U kan na ons erediens inkyk of inluister.