Die Skriflesing vir vanaand 1 April se erediens gelei deur teologiese student Juan Mienie, is Psalm 16 (Nuwe Vertaling) met die fokus op verse 5 en 6 (Ou Vertaling).
Die tema van die diens is :“Die Here is die deel van my erfenis en my beker”
Ons sing vanaand Psalm 122:1 en 2; Psalm 40:1, Skrifberyming 10-2 en Psalm 16:1,2 en 3.