Die Skriflesing vir vanoggend 15 April se erediens is Johannes 21 en die teksverse is vers 19c (“Volg my”) en 22c (“Volg jy my”). Die tema is :“Volgeling ja, maar hoe volg jy?”
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op ons webwerf se voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Lied 407:1 en 2 (vooraf); Psalm 65:1,2 en 4; Psalm 37:1,2 en 4 en Skrifberyming 12-6:2, 4 en 5.
U is hartlik welkom om die erediens via video of oudio saam met ons te ervaar.