Die Skriflesing vir vanaand 20 Mei se erediens is Prediker 12 en vers 13 is die teksvers. Soos bo aangedui is die tema “Vrees die Here”.
Ons sing vanaand Psalm 33:2 en 11; Psalm 86:6 en Psalm 130:1 en 2.
Die erediens word gelei deur teologiese student Juan Mienie en u kan die erediens volg deur hieronder te klik op die driehoekie of op YouTube.