Skip to content
Menu

Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die GK Lyttleton en ds Christo Swanepoel lei gevolglik die diens.

Die tema is soos reeds aangekondig en die Skriflesing daarvoor is Handelinge 25.

Ons sing vanaand Psalm 48:1 en 4; Psalm 43:3 en 4; Skrifberyming 10-2 (as gebed na die preek) en Psalm 138:2 en 4

U word weer hartlik uitgenooi om die erediens saam met ons mee te maak.