Skip to content
Menu

Die erediens vanaand 30 September is gerig op wat vir ons gesê word in Jakobus 1:12 tot 18 (vers 13 is die teksvers). Die tema is soos reeds aangedui,

Ons sing vanaand Psalm 150:1 en 3; Psalm 135:1 en 3 en Psalm 33:5 en 6.

U kan op die erediens inloer of inluister.