Skip to content
Menu

Lees:Sagaria 3

Teks: Sagaria 3:2

Sing: Ps. 71-1:1,3,4 (tweede melodie); Sb. 10-1:1,2,3,4; Ps. 51-1:1; Sb. 5-4:1,2,5,6; Ps. 72-1:1;

‘n Blik In Die Hemel

  • ‘n Aardse probleem
  • ‘n Sataniese aanklag
  • ‘n Hemelse antwoord

Onthou asseblief dat die diens begin om 9:30vm SA tyd begin tydens die maande sonder ‘n “r”.