Lees: Filemon Teksvers: 6 Sing: Ps.43:3, 4; Ps. 32:2, 3; Ps. 33:8, 9
- Christus kom in die gewone in en verander dit.
- Nou is my gewone lewe, ‘n grootse lewe.
- Die gewone lewe word ‘n Christusgerigte lewe
- ‘n Christusgerigte lewe in die gewone het grootse gevolge
- Bid vir insig om grootse dinge te kan doen in die gewone.