Preekskets (27 Oktober 2019 – 9:00vm)
27 Oktober 2019 Lees Matteus 7:24-29. Teks: vers 24 Mag die komende storms openbaar dat jy ‘n verstandige bouer is. Storms in “elkeen” se lewe. ‘n Ideale wêreld waar […]
27 Oktober 2019 Lees Matteus 7:24-29. Teks: vers 24 Mag die komende storms openbaar dat jy ‘n verstandige bouer is. Storms in “elkeen” se lewe. ‘n Ideale wêreld waar […]
Lees Matteus 7:24-28 soos hier onder weergegee. Matteus 7:24-27 24 “Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met ‘n verstandige man wat sy […]
Skriflesing: Sagaria 14 Teksverse: 20-21 Sang: Ps. 66:3, 4; Ps. 18:1, 12; Sb 5-3:1, 2; Ps. 145:1, 6, 7. Die diens word lewendig op oudio beskikbaar gemaak hierbo en op […]
Skriflesing: 1 Korintiërs 10:1-6 en 11:1-6 Teksvers: 1 Korintiërs 10:4a Sang: Ps. 104:17, 19, 20; Ps. 61:1, 3, 6; Ps. 19:1, 2. Die tema word behandel deur die volgende hoofpunte: […]
20 Oktober 2019. Lees 1 Korintiërs 10:1-6 en 11:1-6 Teks: 10:4a Voer die oorlog met goddelike wapens wanneer mense in hulle denke verlei is. Niks minder as oorlog nie wanneer […]
Lees 2 Korintiërs 10:1-6 soos hier onder weergegee, deur. 1 Ek, Paulus, doen ‘n persoonlike beroep op julle – ek, wat mos “gedwee” is as ek by julle is, maar […]
Skriflesing: Esra 2:68-3-13 Teks:3:11 Sang: Ps. 46:1, 3 (Omd); Ps. 37:17, 18, 19; Sb. 10-1:1 (sing) 2, 3 (liturg) en 4 (sing). Die diens word intyds uitgesaai per video en […]
13 Oktober 2019. Lees Johannes 2:1-12 Teks: vers 11 Omdat my Bruidegom my daarvan verseker, weet ek dat ek werklik versorg is. Jesus gee “agter die skerms” ‘n versekering. […]
Lees Johannes 2:1-12 soos hier onder weergegee. Johannes 2:1-12 1 Op die derde dag was daar ‘n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. 2 […]
Skriflesing Jesaja 61:1-11. Teksgedeelte: Jesaja 61:10-11. Sang: Lied 163:1; Psalm 93:1,3,4; SB 18-1:1,2,5; SB 18-3:5,7,8,9. Kleredrag kan vir ons baie van ‘n persoon sê: die skool waaraan iemand behoort, die […]